Monday 26 September 2011

BEEFSTROGANOFF



















1kg beesvleisstrokies
30ml olyfolie
1 groot ui, fyngekap
250g sampioene
3 knoffelhuisies
250ml room
Sout en varsgemaalde swartpeper

Braai die beesvleis in die olyfolie tot mooi bruin, voeg die ui, sampioene en knoffel by.  Braai vir nog so 10 minute.  Geur met sout en peper.  Voeg die room by en laat ver kook vir so 20 minute.

(Die resep het ek by 'n vriendin (Lizette) gekry)