Thursday 4 August 2011

VISKOEKIES













Baie lekker.........

2 middelslag aartappels
2 middelslag uie
1 blikkie sardyne in tamatiesous
106 g gewone sardyne
2 eiers, geklits
125 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
sout
rooipeper
kookolie vir vlakbraai

Skil die aartappels en uie en rasper hulle op die growwe kant van die rasper. Gooi die ergste sous van die sardyne af en druk die vis fyn. Voeg die eiers en gerasperde aartappel en uie by die vis en meng. Sif die koekmeelblom, bakpoeier, sout en rooi peper saam bo oor en meng goed. Skep dessertlepels van die mengsel in vlak, matig warm kookolie in ‘n braaipan en druk die hopies in ‘n netjiese fatsoen. Braai die koekies aan weerskante tot gaar. Plaas die gaar koekies op kombuispapies sodat alle oortollige