ROLPOEDING (Roly Poly) - uit "Kook Afrikaans!"
-240gr/500ml koekmeel
-10ml bakpoeier
-2ml sout
-50gr/50ml botter of margarien
-2 eiers, geklits
-250ml fyn appelkooskonfyt
STROOP:
-240gr/500ml koekmeel
-10ml bakpoeier
-2ml sout
-50gr/50ml botter of margarien
-2 eiers, geklits
-250ml fyn appelkooskonfyt
STROOP:
-750ml water
-30gr/30ml botter/margarien
-200gr/250ml suiker
1) Voorverhit die oond tot 180°C en smeer 'n reghoekige oondbak goed met margarien.
2) Sif die meel, bakpoeier, en sout daam en vryf die botter/margarien liggies met die vingerpunte in.
3) Klits die melk en die eiers saam en voeg dit by die droë bestanddele. Meng dit goed, totdat 'n stywe deeg gevorm het.
4) Rol die deeg dun (± 5mm) in 'n reghoek uit en smeer die appelkooskonfyt dik daaroor.
5) Rol die deeg soos 'n rolkoek op en plaas dit in die oondbak.
6) Meng die water, botter/margarien en suiker saam in 'n kastrol en kook dit 5 minute lank saam.
7) Giet die sous oor die konfytrol en bak 1 uur lank tot gaar en goudbruin. Sny die rol in skywe met 'n skerp mes en bedien met vla of roomys...............