Monday 15 August 2011

Plant 'n stoel

Kyk net hoe mooi kan 'n ou stoel weer gebruik word as jy nie kans sien vir hom in jou huis nie.  Verf hom helder kleure en plant 'n klein tuintjie in die sitplek gedeelte.  Sal tog te oulik lyk by 'n pophuis se stoep.