Tuesday 30 August 2011

Nagereg vir kersfees of kinderpartytjie

'n Maklike idee vir kersfees nagereg of vir 'n kinderpartytjie.  Gebruik 'n marshmallow vir die kop van die sneeuman en versier met 'n kersie as hoed.  Jy kan smarties en drop gebruik om hom verder te versier.  Gebruik jou verbeelding en wees verseker elke kind sal van hierdie nagereg hou......selfs die "ouer" kinders....