Friday 12 August 2011

MAKLIKE AARTAPPELSOP

















Hierdie resep het ek by ‘n vriendin gekry.

Braai uie,soveel soosjy wil hê en 125gr gekapte bacon,voeg daarby 6 groterige aartappels, bedek met water en kook tot gaar.

Blend en voeg 250ml room by.

As dit te dik is,voeg sommer melk by.

Dit is 'n vinnige lui-vrou maaltyd!