Oondtemperatuur: 180 °C
635 ml (350 g) bruismeel
220 ml (185 g) strooisuiker
gerasperde skil en sap van 'n lemoen
125 ml dik Griekse jogurt
220 ml (185 g) strooisuiker
gerasperde skil en sap van 'n lemoen
125 ml dik Griekse jogurt
80 ml melk
1 eier, geklits
100 g ongesoute botter, gesmelt en afgekoel
1 eier, geklits
100 g ongesoute botter, gesmelt en afgekoel
STROOP
gerasperde skil en sap van 2 lemoene
125 ml (105 g) stroosuiker
gerasperde skil en sap van 2 lemoene
125 ml (105 g) stroosuiker
2 Sif die bruismeel in 'n groot mengbak en roer die strooisuiker en gerasperde lemoenskil by.
3 Klop die jogurt, melk, eier, botter en lemoensap saam tot gemeng en voeg dit by die bruismeel en strooisuiker. Verdeel die mengsel tussen die muffinholtes en bak vir 20 minute.
4 Maak die sous: Verhit die gerasperde skil en sap van die lemoene saam met die strooisuiker oor lae hitte - roer dit deurgaans totdat die strooisuiker opgelos het en laat dit dan vir 'n paar minute prut.
5 Om voor te sit: Keer die muffins uit terwyl dit nog warm is en pak dit op 'n mooi opdienbord. Prik elke muffin 'n paar keer met 'n toetspen en giet die warm stroop bo-oor. Sit dit voor saam met ekstra Griekse jogurt