Friday 1 July 2011

Suurlemoenstroop





















750ml suurlemoensap
5ml gerasperde suurlemoenskil
750ml suiker.

Verhit en roer die pomelosap en suiker oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Moenie die mengsel laat kook nie. Giet die warm stroop in gesteriliseede bottles. Verseël die bottles en laat afkoel. Bêre die stroop in die koelkas. Verdun een deel stroop met dr...ie dele yswater net voor opdiening. (Bv. 50ml stroop plus 150ml water)

Rina Burden het hierdie resep vir ons gestuur *SA Kookboek.. Hilda Lategan*