Thursday 28 July 2011

SOETKORS TERT DOPPIES OM TE BĒRE

















(Lewer 84 doppies – krimp glad nie)

500g meelblom (4kp)
250ml suiker
15,5ml vlapoeier
5ml sout
250g maragrien
15ml bakpoeier (afgeskraap)
2 eiers


Room suiker, margarine en eiers. Meng droë bestandele met vingerspunte in bottermengsel in. Rol uit tussen twee lae plastiek wat met meel bestrooi is anders sal die deeg aan die roller vassit. Druk af, smeer kolwyntjiepanne, plaas afgedrukte deeg daarin. Prik bodem met vurk. Bak vir ongeveer 15min by 180°C tot ligbruin. Kan lank in lugdigte houer gebêre word.