Tuesday 19 July 2011

RABARBER BLATJANG
















2kg rabarber
500g uie
30g gemmer
10g sout
500g appels
500g bruinsuiker
30g kerriepoeier
750ml asyn

Metode:

Was en sny rabarber in klein stukkies.
Skil en kap appels .
Maal uie fyn.
Plaas al die best.in kastrol en voeg die helfte van asyn by.
Kook 30min. Voeg res van asyn by en kook tot vloeistof verdamp en blatjang dik is .
Skep in warm flesse en verseel