Monday 25 July 2011

Napkin Diapers


Kyk net hierdie oulike idee, gebruik lapservette of as jy nie het nie oorskiet materiaal, vou 'n doek en gebruik die doeke as houers om eetgoed in te sit op jou tafel.