Wednesday 20 July 2011

MIKROGOLF PYNAPPELKONFYT



















500g pynappel, geskil en gerasper
500g wit suiker
5ml gemmerstroop
Meng die pynappel, suiker en gemmerstroop in ‘n diep mikdrogolfvaste bak.
Mikrogolf die mengsel ongeveer ‘n kwartier lank by 50% krag tot dik. Roer af en toe.
Bottel die konfyt warm

Wenk:  Plaas die flesse 5min in ‘n kastrol met warm water sodat die lugblasies kan styg. Haal flesse uit en verseel dit dadelik