Wednesday 27 July 2011

Lemoen en nartjiestroop






















1 liter vars uitgedrukte sap
750ml suiker

Verhit en roer die sitrus sap en suiker oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Moenie die mengsel laat kook nie. Giet die warm stroop in gesteriliseede bottles. Verseël die bottles en laat afkoel. Bêre die stroop in die koelkas. Verdun een deel stroop met drie dele yswater net voor opdiening. (Bv. 50ml stroop plus 150ml water)

Rina Burden het hierdie resep verkaf - *SA Kookboek.. Hilda Lategan*