Saturday 2 July 2011

Kry roes van bakpanne af

















Spoel die bakpan onder warm water af.  Moenie dit afdroog nie

Sprinkel koeksoda oor die klam pan, maak seker jy bedek al die roeskolle,  Laat dit vir 'n halfuur so staan.

Skrop die pan met 'n borsel met stywe hare en spoel dit af.  Herhaal die proses indien nodig.

(Inligting in 'n Idees Tydskrif gekry)