Saturday 2 July 2011

Dinge om hierdie maand in die tuin te doen
















Snoei vrugtebome en druiwepriële en spuit dit met kalkswael.  Herhaal 7 tot 10 dae later weer.

Snoei jou rose nou of voor die tweede week in Augustus.

Beddings moet omgespit word, voeg genoeg kompos by waar jy kruie en vormbome wil plant.

(Idees Tydskrif)