Wednesday 6 July 2011

Hamburger-en-tjips-kolwyntjies
















Gebruik een cupcake vir die bun en tjoklit brownie as die "vleis" wat jy uitgedruk het met 'n ronde koekiedrukker.















Kleur versiersuiker in die gelyke dele: groen vir die blaarslaai, geel vir die mosterd en rooi vir die tamatiesous.
















Bak dan gewone soetkoekies wat jy dun uitrol en met 'n pizzasnyertjie in lang dun repies sny - dit word dan die tjips...en siedaar, hamburger en tjips!


(Die idee het ek by 'n fb vriendin gekry)