Thursday 21 July 2011

BREAKFAST PIE























1 rol puff pastry (uitgerol en pie basis & deksel uitgedruik)
Smeer tomato paste op die basis
Braai uie & Bacon, strooi oor pastry
Gooi kaas bo op die Bacon & uie
Sit klein gebraaide worsies ook in as jy lus het
Maak nou ‘n holte in die middle en breek ‘n eier oop in die holte.
Strooi nog kaas oor
Maak toe met jou pastry deksel
Druk daai pie se kante goed vas.
Smeer met melk & botter
Sit in die oond
Bak vir so ±20 minute of tot dit reg lyk.


Resep by 'n fb vriendin gekry