Monday 25 July 2011

AVOKADO EN KIWI SAMBAL-SLAAI


















(4 porsies)

2 ryp kiwivrugte, geskil en in blokkies gesny                 
4 sprietuie, fyn gekerf
2 ryp tamaties, in blokkies gesny                         
1 brandrissie, fyn gekerf
30 ml suurlemoensap                                                        
1 ryp avokado, geskil en in blokkies gesny
gegeurde seesout na smaak

Meng al die bestanddele liggies saam en sit voor