Wednesday 29 June 2011

Wenke vir harde suiker

Bruin suiker moet verkieslik in 'n plastiek sak in 'n droeë koel plek gebere word.  Somtyds raak dit egter hard en hoe dan gemaak?

Plaas 'n skyfie appel in die plastiek sak saam met die suiker.  Seel en laat dit vir 'n paar dae so staan tot die suiker sag word.  Haal dan die appel uit.

As jy haastig is, plaas 'n koppie suiker in 'n mikrogolf bak, toegemaak, en mikrogolf vir 30 sekondes tot max. 1 minuut tot sag.