Monday 6 June 2011

Troeteldiere - Higiëne

















Troeteldierkos, -kosbakke en vleis vir troeteldiere moenie saam met dié vir menslike gebruik gebêre word nie.

Was jou hande met seep nadat jy aan diere, hul hokke, kos, mis of speelgoed geraak het.