3 Eiers
1 K Suiker
½ K vars suurlemoensap
¼ K botter of margarine (gesmelt)
1 TL fyn gerasperde suurlemoen skil
Metode:
Klop eier en suiker saam. Roer die suurlemoensap, botter en skil by. Sit pot op ‘n ander pot met kookwater (double boiler)en kook so vir 15 min. tot dik. ‘n Makliker manier is om dit in die mikrogolfoond te maak en dan net elke minuut te roer.