Maak 'n mooi skulpe hart van seeskulpies wat jy die vakansie opgetel het.
Wanneer jy van jou vakansie by die see kom, is hierdie die ideale projek. Enige skulpe kan gebruik word. Hier het hulle sommer 'n draad geneem, gaatjies in die skulpe geboor en almal in geryg. Selfs stukkies hout is tussen in gesit. Gebruik jou verbeelding en maak 'n aandenking van daardie lekker see vakansie