Priscilla Viljoen
Hierdie resep is Robertson Spice se resep.
Pumpkin pie
1 kg Pumpkin peeled and cubed
10 ml Robertsons Cinnamon
10 ml Robertsons Sage
45 ml Water
15 ml Margarine
150 ml White Sugar
1 Egg Extra large, lightly beaten
Friday, 7 June 2013
diabetic banana bread
diabetic banana bread
Ingredients
1 cup white flour
1 cup whole wheat flour
2 tsp baking powder
1/2 tsp baking soda
1/2 tsp cinnamon
Ingredients
1 cup white flour
1 cup whole wheat flour
2 tsp baking powder
1/2 tsp baking soda
1/2 tsp cinnamon
Slimming Chocolate cake
Slimming Chocolate cake:
For all you chocoholics & cake addicts out there...
I love this recipe with a cup of tea and that's my fix for the day. Guilt free
Ingredients
100g All bran cereal
6fl oz boiling water
2 medium eggs
For all you chocoholics & cake addicts out there...
I love this recipe with a cup of tea and that's my fix for the day. Guilt free
Ingredients
100g All bran cereal
6fl oz boiling water
2 medium eggs
Easy Roti recipe:
Ingredients
3 cups flour
1 t salt
3 T oil enough water to form a soft dough
1 cup soft butter or margarine oil for frying
3 cups flour
1 t salt
3 T oil enough water to form a soft dough
1 cup soft butter or margarine oil for frying
Kaaskoek.... 5 van die bestes
Kaaskoek.... 5 van die bestes..!!
Onfeilbare suurlemoen-yskaskaaskoek
'n Staatmaker wat ook lekker in 'n oondpan pas en dan in blokkies gesny kan word. Heerli...k met enige bolaag.
Kors
2 pakkies Tennisbeskuitjies, gekrummel
100 ml — 160 ml gesmelte botter
'n Knippie kaneel
Onfeilbare suurlemoen-yskaskaaskoek
'n Staatmaker wat ook lekker in 'n oondpan pas en dan in blokkies gesny kan word. Heerli...k met enige bolaag.
Kors
2 pakkies Tennisbeskuitjies, gekrummel
100 ml — 160 ml gesmelte botter
'n Knippie kaneel
Buurvrou se poeding
Buurvrou se poeding - maklik en vining en heerlik
1 boks Romany Creams (ek het die min choc gebruik)
1 boks vlae (jy kan jou eie ook maak)
1 boks Romany Creams (ek het die min choc gebruik)
1 boks vlae (jy kan jou eie ook maak)
Pret verf vir kleinspan
Hierdie oulike idee by Joey Badenhorst gesien:
Pret verf vir kleinspan...
1 kop koekmeel
1 kop sout
1 kop water
VARKVLEIS-EN-TAMATIEBREDIE MET SPESERYE
2 varkskenkels
30ml olyfolie4 preie in ringetjies gesny
2 groot wortels gekap
2 knoffelhuisies gekap
2 vars rissies ontpit en gekap
5ml fyn komyn
15ml paprika
5ml fyn koljander
15ml vars tiemie
Karringmelk-en-kruiebrood
500 g bruismeel
2.5 ml sout
5 ml roosmaryn
2.5 ml gedroogde origanum
1 ui, gerasper
5 ml gekapte knoffel
250 ml gerasperde kaas
Tamatiesous -
Gebruik 2kg Tamaties
waarvan die kern en pitte verwyder is, 2 koppies suiker, kwart koppie
appelasyn, half teelepel sout.
Versap die bestandele
saam en kook by 'n lae hitte vir ongeveer 1 uur. Roer gereeld. Gooi deur
'n sif om stukkies te verwyder Voeg 1 verpoeierde Vitamien C tablet by om die
kleur te behou.
Tamaties
Wenk - Tamaties:
As tamatie- en uiemoes gemaak word vir braaivleis of ander geregte, gooi 'n kwart koppie melk op die end by en roer goed. Dit voorkom sooibrand.
'n Knippie kerriepoeier by tamatiesop verbeter die smaak.
Butternut tert
3 koppies butternut(nie pampoen nie, pampoen maak tert pap)
1 hoogvol koppie suiker
3 eetlepels botter
3 eiers
3 eetlepels vlapoeier
1,5 koppie melk
sout.
Thursday, 6 June 2013
Heerlike Naweek Broodjie.
Katie Heine
Heerlike Naweek Broodjie.
n Duitse vrou het die broodjie by n vergadering voorgesit en moes die resep daarna met almal deel, volgens mev Weilbacher van Gobabis. Huisgenoot het dit geplaas.
100 ml Botter
125ml Suiker
3 Ekstra-groot eiers
1 houer (230gr) Roomkaas
1 klein suurlemoen se sap en gerasperde skil
250ml Pitlose Rosyne
540ml Bruismeel
Heerlike Naweek Broodjie.
n Duitse vrou het die broodjie by n vergadering voorgesit en moes die resep daarna met almal deel, volgens mev Weilbacher van Gobabis. Huisgenoot het dit geplaas.
100 ml Botter
125ml Suiker
3 Ekstra-groot eiers
1 houer (230gr) Roomkaas
1 klein suurlemoen se sap en gerasperde skil
250ml Pitlose Rosyne
540ml Bruismeel
n Duitse vrou het die broodjie by n vergadering voorgesit en moes die resep daarna met almal deel, volgens mev Weilbacher van Gobabis. Huisgenoot het dit geplaas.
100 ml Botter
125ml Suiker
3 Ekstra-groot eiers
1 houer (230gr) Roomkaas
1 klein suurlemoen se sap en gerasperde skil
250ml Pitlose Rosyne
540ml Bruismeel
Sop Dieet
Charmaine Prinsloo
Hierdie dieet kom van die "Sacred Memorial Hospital" en word gebruik vir hartpasiënte om vinnig gewig te verloor.
Basiese sop:
900g tamaties
6 groot uie
2 biefblokkies
1 pakkie wit sop
1 bondel selderye
Hierdie dieet kom van die "Sacred Memorial Hospital" en word gebruik vir hartpasiënte om vinnig gewig te verloor.
Basiese sop:
900g tamaties
6 groot uie
2 biefblokkies
1 pakkie wit sop
1 bondel selderye
Sarah Graham malvapoeding
Trots Suid-Afrikaanse malvapoeding
Genoeg vir 8
Bereiding: 15 minute
Gaarmaaktyd: 45–60 minute
Jy het nodig
1 k koekmeel
1 t koeksoda
ruim knippie sout
1 eier
1 k suiker
1 e appelkooskonfyt
1 e gesmelte botter
1 t asyn of suurlemoensap
1 k melk
Genoeg vir 8
Bereiding: 15 minute
Gaarmaaktyd: 45–60 minute
Jy het nodig
1 k koekmeel
1 t koeksoda
ruim knippie sout
1 eier
1 k suiker
1 e appelkooskonfyt
1 e gesmelte botter
1 t asyn of suurlemoensap
1 k melk
Boontjie Sop
1 pk gespikkelde bruin boontjies (oornag in 'n liter water geweek)
2 sopbene
2 aartappels
1 groot ui
4 repe spek (Bacon)
Sout en Swartpeper na smaak
Chicken quiche
1
puff pastry
2
chicken breast6 Mushrooms
5 small pieces broccoli chopped in fine pieces
White sauce
Cheese
Aromat
Wednesday, 5 June 2013
SPINASIE LASAGNE:
Katie Heine
SPINASIE LASAGNE:
375gr Spinasiesnysels
15 ml kookolie
30ml Margarien
1 groot Ui, fyn gekap
2 Knoffelhuisies, gekneus
410gr Tamatiesop (blik)
125ml Water
10 ml Suiker
SPINASIE LASAGNE:
375gr Spinasiesnysels
15 ml kookolie
30ml Margarien
1 groot Ui, fyn gekap
2 Knoffelhuisies, gekneus
410gr Tamatiesop (blik)
125ml Water
10 ml Suiker
375gr Spinasiesnysels
15 ml kookolie
30ml Margarien
1 groot Ui, fyn gekap
2 Knoffelhuisies, gekneus
410gr Tamatiesop (blik)
125ml Water
10 ml Suiker
Blomme van 2 l bottels
Ansie Boshoff
Sny blomme van onderkante van platiekbottels uit met soldeerbout maak warm met haardroer om blare om te vou
Branderige tamatieblatjang
4 tamaties (ongeveer 450 g)
1 groot appel (ongeveer 200 g)
1 ui (ongeveer 100 g)
125 ml suiker
250 ml witwyn- rooiwyn- of moutasyn, of ‘n mengsel
15 ml vars, gerasperde gemmer
5 ml mosterdpoeier of 10 ml mosterdsaad
Lemon and lime pudding
| ||||
(Serves 4 )
| ||||
|
vleisrepies
|
Tamatie-en-boontjiesop
Tamatie-en-boontjiesop:
Braai 2 gekapte uie, 1 gekapte Chorizo-wors en 2 gekapte knoffelhuisies stadig
in 'n bietjie olyfolie tot die ui sag is. Voeg 2 blikke (410 g elk) gekapte
tamaties, 750 ml hoenderaftreksel, 15 ml Worcestersous, 45 ml gekapte vars
oregano, suiker, sout en peper na smaak by.
Cherry & Orange Champagne Vinaigrette
2 cups mixed greens
1/4 cup mandarin oranges
1/4 cup whole almonds
1/4 cup pitted fresh cherries
1 oz goat cheese, crumbled
Vinaigrette:
1/4 cup balsamic vinegar
Cupcake Houers
Onderste gedeelte van plastiek bottel op polystyrene basis met lint. Gewone cupcake met botterversiersel
Salom Pasta
Nerina Hone
250g penne
300g broccoli , cut into large florets
25g butter
25g plain flour
600ml milk
100g mascarpone
Tuesday, 4 June 2013
hoe om spieels,ruite badstortdeure skoon te maak
Debbie Kriel
Wil net gou iets met julle deel,iemand het lank terug hier n raad gegee wat RERIG wonderlik werk ,hoe om spieels,ruite badstortdeure skoon te maak.Vul emmer met ,so half vol met louwarm water en gooi staysoft daarin ,meng ,neem lappie en was ,en vryfop,glad nie n gesukkel met die opvryf nie vinnig en silwerblink!!
Fritata with Exotic Mushrooms
1/2 yellow pepper – diced
1/2 red pepper – diced
1/2 green pepper – diced
3 smallish courgettes - sliced thinly
a selection of Porcine an Oyster Mushrooms – about 100gr
8 eggs – slightly beaten
100ml milk
Beesvleispot met mieliebrood
Bereiding: 15 minute
Gaarmaaktyd: 1 uur
Genoeg vir 6 mense
15 ml (1 e) olie
1 kg beesvleis-ghoelasj
250 g spekvleis, gekap
2 uie, in skywe gesny
Groente Broodjie
1 big onion, chopped and sautéed
2 gloves garlic, cook with onions
3 cups baby spinach, roughly chopped and wilted with onions
1 medium georgette, grated and wilted with spinach
Cool top ingredients when done
2 gloves garlic, cook with onions
3 cups baby spinach, roughly chopped and wilted with onions
1 medium georgette, grated and wilted with spinach
Cool top ingredients when done
Tuna Pasta
Lizette Mundell Van Niekerk
As dit net vir in vinnige ete is probeer gerus die tuna pasta resep.
1 blik Tuna
Halwe uie fyn gekap
Sweet pepperdews (kry dit in n bottel) na smaak
1 apple geskil en n blokkies gesny
Edam kaas in blokkies gesny ( kan soveel kaas in goei soos mens van hou.
Halwe koppie rosyntjies
Enige gaar pasta.
As dit net vir in vinnige ete is probeer gerus die tuna pasta resep.
1 blik Tuna
Halwe uie fyn gekap
Sweet pepperdews (kry dit in n bottel) na smaak
1 apple geskil en n blokkies gesny
Edam kaas in blokkies gesny ( kan soveel kaas in goei soos mens van hou.
Halwe koppie rosyntjies
Enige gaar pasta.
Visvinger en suikermielies gebak
Kotie Swanepoel Kotze
16 visvingers in oondskottel gepak. Meng 1 blik suikermielies met 2 eiers en handvol kaas en gooi oor vis, skyfies tamatie bo op en bak so 40min matige oond
16 visvingers in oondskottel gepak. Meng 1 blik suikermielies met 2 eiers en handvol kaas en gooi oor vis, skyfies tamatie bo op en bak so 40min matige oond
GEURIGE VISVINGERS OP RYS
12 visvingers
125ml melk
60ml mayonnaise
250ml fyn gerasperde, kaas
1ml rooipeper
25ml blatjang
12.5ml gerasperde ui
12.5ml fyn gekapte soetrissie
2.5ml sout
Romerige varkworsiepasta
45 ml olyfolie
750 g goeie varkworsies
3 knoffelhuisies, fyn gedruk
1 groen en 1 rooi soetrissie, in repies gesny
1 ui, in dun wiggies gesny
5 ml droë basiel
5 ml droë oregano
1 blik (410 g) gekapte tamaties
Microwave popcorn
Microwave popcorn, no bags, no butter, no oil!!!!
It’s genius really. Simple, simple genius.
Glass bowl + ceramic plate + popcorn kernels = perfectly popped popcorn in the microwave.
No bag. No butter or oil. Nothing to throw away afterward. And even no un-popped kernels.
This is life-changing.
Braaisout
60 ml growwe sout
30 ml koljandersaad
15 ml gedroogde oreganum
15 ml swartpeperkorrels
15 ml mosterdpoeier
Ertjiesop:
Marietjie Coetzee Richter
2 lt water, 1 pakke droe ertjies, sopbene, 1 wortel, 1ui, 1 aartappel, 1 pakkie dik wit groentesop. Kook bene tot vleis afkom, voeg droe ertjies en gerasperde wortel, ui en aartappel by. Kook nog halfdag stadig. Kook dik wit groentesop apart en roer by. Proe hoeveel sout nodig is.
2 lt water, 1 pakke droe ertjies, sopbene, 1 wortel, 1ui, 1 aartappel, 1 pakkie dik wit groentesop. Kook bene tot vleis afkom, voeg droe ertjies en gerasperde wortel, ui en aartappel by. Kook nog halfdag stadig. Kook dik wit groentesop apart en roer by. Proe hoeveel sout nodig is.
Italiaanse minestrone-sop
(4 porsies)
- 30 ml botter
- 2 wortels, in ringe gesny
- 2 uie, grofgekap
- 2 selderystokke, in ringe gesny
- 100 g spek, fyngekap
- 3 tamaties, skil en pitte verwyder, in blokke gesny
- 1 liter hoenderaftreksel
Monday, 3 June 2013
Nutella Muffins
Nutella already has fat, milk, and chocolate in it. Since those are the things you would normally be adding to traditional brownies separately, why not use a product that already has these things - and hazelnuts! See, you knew Nutella was amazing. But maybe you didn't realize its full potential. Until today - the day you met three-ingredient Nutella brownies.
Go. Make these. Now.
Ingredients:
1 cup (280g) Nutella
Boontjiesop
Helen Edgar Mcquoid-mason
2 kop bone
1 blokkie hoenderaftreksel
3 gerasperde wortels
1 ui gekap
1 aartappel gerasper
Bietjie swartpeper
Gerookte eisbein
2 kop bone
1 blokkie hoenderaftreksel
3 gerasperde wortels
1 ui gekap
1 aartappel gerasper
Bietjie swartpeper
Gerookte eisbein
Cream of biltong soup
Nadia Mc Bride
(serves 8)
1T butter
1t flour
400ml cream
400ml milk
800ml beef stock
200g crumbled blue cheese
120g finely chopped beef biltong
pinch freshly grated nutmeg
(serves 8)
1T butter
1t flour
400ml cream
400ml milk
800ml beef stock
200g crumbled blue cheese
120g finely chopped beef biltong
pinch freshly grated nutmeg
Hoendersop
Rene Truter Wessels
1 klein Hoender
1 teelepel sout
1 teelepel gemengde droe kruie
1 ui fyn gekap
1 eetlepel botter vir smoor
1 eetlepel olie vir smoor
2 knoffelhuisies fyn gekap
1 wortel fyn gesny
2 koppies grof gekapte seldery – stingels en blare
1 koppie botterskorsie klein blokkies
1 klein Hoender
1 teelepel sout
1 teelepel gemengde droe kruie
1 ui fyn gekap
1 eetlepel botter vir smoor
1 eetlepel olie vir smoor
2 knoffelhuisies fyn gekap
1 wortel fyn gesny
2 koppies grof gekapte seldery – stingels en blare
1 koppie botterskorsie klein blokkies
Butter Curry Chicken with Coriander
A delicious quick and easy supper solution.
1 x 4 chicken breasts, cut into cubes
2 t (10 ml) Ina Paarman's Masala Spice
2-3 T (30-45 ml) canola oil
1 x 200 ml Ina Paarman's Butter Chicken Coat & Cook Sauce
¼ cup (60 ml) Ina Paarman's Coriander Pesto (OPTIONAL)
fresh coriander to garnish
3 Ingredient Cake with Oranges
Ingredients
250 ml self raising flour250 ml caster sugar
6 eggs – separated
I added
the zest of 1 orange
3 un-peeled oranges – sliced thinly and pips removed
125 ml sugar
Sara-Jane's cauliflower and blue cheese soup
Sara-Jane's cauliflower and blue cheese soup recipe:
1. Whole cauliflower
1 large onion
Chicken stock
Blue cheese - about 200 g - 350 g ( depends on your taste)
1. Whole cauliflower
1 large onion
Chicken stock
Blue cheese - about 200 g - 350 g ( depends on your taste)
Mincemeat, Cheese and Leek Soup
Jennifer Clarke Beckemeier
Ingredients:
6 tbsp. oil
750 g minced beef
750 g minced pork
salt and pepper
6 stalk(s) leek
2 l beef stock
450 g mushrooms
Ingredients:
6 tbsp. oil
750 g minced beef
750 g minced pork
salt and pepper
6 stalk(s) leek
2 l beef stock
450 g mushrooms
Verwyder Urinereuke - Honde en katte
Urinereuke - Honde en katte
•Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.
•Om reuke van kat- en hondepiepie uit jou matte te kry - Kook saam:
1 kg Surf
750 ml Spirits
•Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.
•Om reuke van kat- en hondepiepie uit jou matte te kry - Kook saam:
1 kg Surf
750 ml Spirits
Subscribe to:
Posts (Atom)