Saturday, 1 September 2012

Tuisgemaakte Gouestroop

Tuisgemaakte Gouestroop (Sarie se flatervrye resep)
6 x 250 ml suiker
750 ml (3k) koue water
15 ml (3t) kremetart

Friday, 31 August 2012

Bespaar Kerstyd met jou eie versierings...verniet

Laat die kinders pom-pom tossels maak van afval wol hierdie vakansie.  Jy kan dan heerlik geskenke versier daarmee oor kerstyd sonder dat jy 'n klomp geld hoef te betaal vir linte en strikke.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared

Maklikste worsrolletjies ooit

Maklikste worsrolletjies ooit:  (Sommer so Engels en Afrikaans deurmekaar geskryf.)

250g beef (mince)
250g vark (mince)
15 ml Vleis geurmiddel van jou smaak
10 ml Balsamic asyn

Versuikerde rose

As jy maklike versiering soek vir 'n koek is 'n roos of roosblare wat gedoop is in suiker altyd baie spesiaal.  Dis maklik.  Jy kan dit doen sonder enige spesiale kennis.

Vrolike potte

Vrolik jou tuin potte op vir Lente en Somer op 'n maklike manier.  Polkadots is altyd vrolik en jy het geen spesiale kennis of teken vaardighede nodig nie.

Hangmandjies om die tuin op te vrolik

Hangmandjies kan jou tuin se vaal kolle mooi opvrolik.  Petunia Milion Bells is die perfekte plant om te gebruik.  Hier is drie maklike stappe wat sal help om jou mandjies mooi te hou:

Idee vir blomme

Lus vir vrolikheid in die huis?  Bind sommer net 'n vrolike strik rondom jou glas pot volgende keer wat jy blomme rangskik.  Dit maak 'n groot verskil.

Groot woord - Hidrosoneer

Mens en so lees ek mens moet jou tuin Hidrosoneer.  Ek het nie 'n clue gehad waarvan hul praat nie.  Dit klink onmiddelik vir my of ek 'n klomp hidroliese goed moet instaleer of dalk 'n hele reeks pypies oral in die tuin.  Nee.........dit klink na baie werk en ek besluit onmiddelik dis nie vir my nie....maar so lees ek tog verder uit nuuskierigheid en vind uit my tuin is eintlik al lankal ge-hidrosoneer sonder dat ek eers daarvan geweet het.  Dalk is joune ook?

Thursday, 30 August 2012

Oranges in Brandy



Cinnamon Syrup
• 125 ml (½ cup) orange juice
• 125 ml (½ cup) water
• 60 ml (¼ cup) sugar
• 1 cinnamon stick, broken in half
• 3 large oranges, peeled and white pith removed, each cut into 4 rounds
• 500 ml (2 cups) Ultra Mel Lite Vanilla Custard

Sampioen Spinasie



Lourens de Lange
Kook pasta
Halveer en sorteer sampioene liggies in olie
Voeg gekapte spinasie en chick peas by en roer liggies tot verhit.
Plaas mengsel bo - op pasta
Sit voor met enige room slaaisous

Portuguese Potato Pan






800 Gram Potatoes, peeled and cut into small cubes
15ml olive oil
1 Onion, sliced
150g Chorizo sausage, chopped
100g Button mushrooms, sliced
50g Black olives, pitted
1 Tin peeled and diced tomatoes
5ml Robertsons Crushed chilli
1 Sachet Knorr Macaroni alla mamma Cook-in-Sauce

Warmfles

Maak ‘n gevlekte warmfles skoon met 3 eetlepels koeksoda gevul met kookwater. Laat vir 15 minute, spoel en laat om droog te word.
Om hardnekkige koffie reuke en vlekke in warmfles te verwyder, gooi een koppie kookwater met een eetlepel rou rys in. Skud die bottel vir ‘n paar minute, spoel uit en laat om droog te word.
Indien warmfles lank gaan staan: Gooi ‘n paar suiker klonte in die fles om klammigheid uit te hou.

SJOKELADE VIERKANTE VIR DIABETE:


Bêre in ’n lugdigte houer of vries
48 vierkante
Porsiegrootte: 2 vierkante
• 75 ml (60 g) fruktose
• 250 ml (120 g) koekmeel
• 250 ml (90 g) hawermout
• 125 ml (40 g) droë, fyn klapper
• 25 ml kakaopoeier
• 75 ml (55 g) hawersemels (oat bran)
• 2 ml koeksoda

Smoothie



Danie Van Rooyen
 
 
Goeie more so n heelike smoothie gemaak vir energie vir die dag geniet en nog n foto volg hier na........2 koppies bulgaarse yoghurt,2 stawberries,1 piesang,2koejawels,1appel en 3eetlepels low gi meusli...opsioneel 1 teelepel heuning.....Heerlike smoothie vir energie vir die dag sit jou ysblokkies onder vrugte en dan jou 2 koppie bulgaarse yoghurt

Vullisblik

Sit bietjie katsand onder in jou vullisblik as dit ruik. Vervang wanneer klam.
Hou die vullisblik higiënies deur kalk en amoniak op die bodem te gooi of Spuit ´n mengsel van Jeyes Fluid en water op jou vullisdrom om te sorg dat diere dit uitlos.
Gooi ys in houer gedoop in skuurpoeier en skud dit in die houer rond. Gooi dan ‘n paar suurlemoen of lemoenskille in om reuke te verwyder.
Gooi ‘n bietjie kookwater binne-in plastiekbottels sodat bottel sag word. Druk dan plat en gooi in asblik.

ROMERIGE HOENDERKERRIE





8 hoenderdytjies
25ml sonneblomolie
1 uit in dun skyfies gesny
5ml fyngedrukte knoffel
5ml gerasperde gemmer
45ml matige hoenderkerrie-masala of kerriepoeier
1 blik klappermelk
300ml klaargemaakte hoenderaftreksel

Lekkergoed houertjies




Mignon Crouse
Kyk net die oulike idee - mens kan dit propvol lekkergoed maak vir verjaarsdagpartytjies of vir markdag by die skool!!

Cheddar Bacon Loaf




Yolandi Potgieterposted to

1 unsliced loaf of (round is preferable) sourdough bread
8-12 oz cheddar cheese, thinly sliced
3 oz bag Bacon bits
1/2 cup butter, melted
1 Tbsp Ranch dressing mix

Tuesday, 28 August 2012

KREEFSTERT MENGEL SLAAI



Lourens de Lange
Die Somer is oppad

KREEFSTERT MENGEL SLAAI

2 Gaar krewe - vleis gepluis
Ryp avo's in blokke
Growwe mengel slaai - net wat jy wil - van wild Rocket - Komkommer - Rosa tamaties - Gedroogte uie - Slaaiblare - Croutons - Olywe
Mayonase

Meng alles saam en geniet

Al Fresco Fish




• 500 Gram Frozen Cape whiting steaks
• 2 Sachets KNORR Creamy Cheese Sauce
• 500 Millilitre Milk
• 1 Punnet cherry tomatoes, halved
• 1 Bunch spring onions, roughly chopped
• 250 Millilitre Cheddar cheese, grated
• Handful of breadcrumbs

CRUNCHIES




Ingredients

310ml (1¼ cups) flour
310ml (1¼ cups) breakfast oats
310ml (1¼ cups) coconut
185ml (¾ cups) Huletts White Sugar
20ml (4 teaspoons) Huletts Golden Syrup
125ml (½ cup) butter or brick margarine

Wenke Brood

Wenke Brood:

- Indien die hout broodbord kromgetrek is, plaas dit op ‘n plat oppervlakte met ‘n klam doek bo-op vir ten minste 24 uur.

- As jy vleisbraai en die brood is klaar – bak vinnig ‘n broodjie deur 500g bruismeel met een blikkie bier en voeg ‘n teelepel sout by. Meng alles saam en bak in ysterpot oor die kole of in die oond.

- Plaas ´n pakkie sout in die broodblik om jou brood vars te hou.

- Doop ou brood in water en bak dit dan weer in die oond. Dit sal vars smaak.

SJOKELADE VIERKANTE VIR DIABETE:

Bêre in ’n lugdigte houer of vries
48 vierkante
Porsiegrootte: 2 vierkante
• 75 ml (60 g) fruktose
• 250 ml (120 g) koekmeel
• 250 ml (90 g) hawermout
• 125 ml (40 g) droë, fyn klapper
• 25 ml kakaopoeier
• 75 ml (55 g) hawersemels (oat bran)
• 2 ml koeksoda
• 5 ml bakpoeier
• 100 ml (90 g) sagte margarien

vinnigste manier om hoenderaftreksel te maak

Wat is die vinnigste manier om hoenderaftreksel te maak en hoe bêre ‘n mens dit?

Maak dit in ‘n drukkoker – dis vinnig en nie so morsig nie. Soteer eers ‘n groot ui in ‘n klein bietjie olie en voeg dan 1 kg hoendervlerkies (hulle het die meeste bene) en twee lourierblare by. Bedek dit met water en laat dit vir 45 minute op hoog in die drukkoker kook. Gooi dit dan deur ‘n sif en laat dit heeltemal afkoel sonder om dit te roer. Sodra dit afgekoel het, kan jy die lagie vet op die oppervlak afskep. Vries dit in hoeveelhede van 50 ml tot 100 ml in plastieksakkies of -bakkies sodat dit maklik is om te ontvries wanneer jy dit wil gebruik.

Single Serve Microwave Cookie

Sjokolade Sous

Campfire orange cakes

Slaaisous vir Avoslaai

Naomi le Roux
Slaaisous:
60 ml (¼ k) olyfolie
15 ml asyn of wit balsamiese asyn
5 ml brandmosterd
5 ml suiker.

Meng die olyfolie, wit asyn, brandmosterd en suiker saam.

Bedien as n slaaisous saam met die Advokadoslaai.

Groenboontjies-, Tamatie- & Feta-slaai met mosterdsous

Naomi le Roux
2 blikke gesnyde groenboontjies, gedreineer
1 groot rooi tamatie, gekap
1 rooi ui, gekap
2 Clover Feta-skywe, in blokkies gesny

Slaaisous:

Thai Groen Kerrie



Vida se resep:


‎8 skinless and boneless chicken breasts
1 Tin Coconut Milk or for a creamier sauce, use Coconut Cream
1 Red Bell Pepper
3-4 medium zucchini’s

suiker rose



Petra M Seaton
Maak self jou suiker rose ... baie maklik ..

MARINDA SE GRENADELLAKOEK

Ella Brandt

1 groot koek.

KOEK
500 ml koekmeel (2 kop)
250 ml strooisuiker (1 kop)
knypie sout
10 ml bakpoeier (2 tl)
4 eiers - geskei
125 ml olie (½ kop)
125 ml warm water (½ kop)

Creamy mushroom pasta sauce:



Willa Cloete
 
 
Start by cutting up 1/2 LBS mushrooms and finely chop 1 onion and 2 garlic cloves.Heat up a pan and saute mushrooms, onion and garlic in 2 tablespoons olive oil until the mushroom starts to golden and the onion ...
is soft. Add 1/2 cup chicken stock, 1 1/2 cup cream and 2 tablespoons chopped fresh dill. Let it simmer for 5 minutes and season with salt and pepper.

Suurroom visdis:

Marietjie Schoeman
Hierdie visdis is heerlik, vinnig en maklik!! Probeer dit gerus, jy sal voorwaar nie spyt wees nie!! My gesin love dit.

Bestanddele:
1 pakkie dik wit uiesop poeier
1 houertjie suurroom (250 ml)
Aromat na smaak
n halwe koppie melk

Big Chocolate Cake

Michelle Roos

Bake in a roasting dish.
2 Cups Sugar
2 large eggs
1 Cup milk
3/4 Cup cocoa
200g Butter (softened)
2 tsp Baking Soda
1 and 1/2 t vanilla essence
1 t salt*

LAVENTEL BROSBROODKOEKIES



Lorinda Maritz
 
225 g mielieblom (Maizena)
225 g koekmeel
110 g strooisuiker
250 g sagte botter
2 t gekapte laventel blommetjies

‎10 min strawberry jam

Debbie Griesel
 
This recipe is so good because it takes only 10 minutes to make (yes 10 minutes).
The flavour is all about the fruit and less about the sugar and you actually see whole strawberries in the mix.
Put into pretty jars, they make wonderful gifts!

3 heaped cups of strawberries (about 500 gms) – it doesnt have to be exact
1 cup sugar
2 Tbsp lemon juice

Put all ingredients in a wide shallow pan/ pot on high and cook for about 8 – 10 minutes.
The wider the better as this facilitates quick evaporation and thus quicker jammification.
To test if the jam is ready, freeze a side plate for 5 minutes.
Drop a dolop of jam on the cold plate.
Run your finger through the middle. If the jam stays apart and doesn’t immediately join back together, its jammy enough (I set a timer and find that 10 minutes guarantees jam)

Monday, 27 August 2012

Hergebruik speelkaarte

Wat maak jy met daardie ou pakke speelkaarte wat rondlê in die huis?  Ou speelkaarte kan hergebruik word.  Hier is 'n idee of twee:

Monkey bread

Hierdie resep van Chef Michael Smith is heerlike met kaneel en suiker daarin.  Dit vorm sulke bolletjies wat elkeen kan "los trek" en eet.
For the bread
  • 4 tablespoons butter, melted
  • 2 cups milk
  • 1/4 cup brown sugar
  • 1 tablespoon vanilla
  • 1 tablespoon instant yeast
  • 4 cups flour
  • 2 teaspoons salt