JoLinda Van Vuuren
Piesangbrood Resep – Maklike en Heerlike Piesangbrood
Hierdie piesangbrood resep is die beste resep wat ek baie graag gebruik as ek piesangbrood maak.
Prep Tyd: 10 minutes
Kook Tyd: 1 hour
Totale Tyd: 1 hour, 10 minutes
Opdien Grootte: 1 Groot Piesang Brood of 2 kleintjies
Heerlike Piesang BroodBestanddele:
125 ml Margarien
300 ml Suiker
2 Eiers
2 x 250 ml Meel
10 ml Bakpoeier
2,5 ml Sout
5 Fyngedrukte piesangs
2,5 ml Vanilla
Piesangbrood Metode:Room die botter en suiker.Klits eiers een vir een by.Voeg die gesifte droë bestanddele by.Voeg nou die piesangs en vanilla by die mengsel.Bak +- 1 uur.