Friday 7 September 2018

BULLY BEEF KOEKIES



BULLY BEEF KOEKIES:
MAAK SO:
2 klein geskilde en gerasperde aartappels
1 klein ui gerasper
1 blik bully beef fyn gedruk
1/2 k bruismeel
1 eier
1/4 tl sout
1/2 tl pietersielie
Meng alles saam bak in olie soos vetkoek --dreinneer op kombuispapier---en eet terwyl jy bak---dis heeeeerlik.
[Bron Namakwaland]