Tuesday 14 August 2018

Ontbyt-muffins



Ontbyt-muffins
Wat jy nodig het:
◦250g Bacon Stips
◦1 koppie fyn gekerfde sampioene
◦‘n halwe ui, fyn gekap
◦‘n kwart groen soetrissie, fyn gekap
◦1 bakkie rookmaas (iets soos ham of cheese & chives werk lekker)Milk (I used cream)
◦6 eiers
◦Botter
◦2 koppies fyn gerasperde kaas
◦Sout en peper na smaak
Nou maak jy so:
– Spray en Cook jou muffinpannetjie.
– Plaas ‘n strip bacon onder op die bodem van elke muffinpannetjie.
– Braai sampioene, groen soetrissie en uie in botter tot gaar.
– Meng die roomkaas by die gebraaide groente. Roer goed deur.
– Klits die eiers in ‘n mengbak en voeg jou sout en peper by.
– Voeg nou jou roomkaasmengsel by die eiers en roer alles goed deur.
– Vul elke muffinpannetjie tot halfpad vol.
– Sit ‘n lekker hopie gerasperde kaas bo-op.
– Bak vir +/- 20 min by 180’C of tot goudbruin