Elsa se rooi frikadelle
Bestanddele
Frikadelle...
1 kg maalvleis
3 Wheatbix-blokkies, fyngemaak
3 eiers
1 koppie rou rys
1 ui, fyngekap
speserye, sout en peper na smaak
1 teelepel kerriepoeier
1 teelepel borrie
Sous
4 koppies tamatiesous
2 koppies Worcestersous
½ koppie water
Metode
Frikadelle
Meng al die bestanddele, en vorm dit in bolletjies.
Sous
Meng al die bestanddele.
Plaas die bolletjies in 'n braaipan of kastrol, en prut stadig.
Voeg gereeld bietjie water by sodat dit nie droog kooknie, en die rys kan begin swel - sowat 90 minute.
Sodra die rys wit word, voeg die sous by.
Laat dit prut vir 'n verdere 30 minute.
Bedien met kapokaartappels of vetkoek.
(RSG)