Wednesday 8 August 2018

BOEREWORS BRAAI BROODJIE



BOEREWORS BRAAI BROODJIE
Bestanddele
Gerasperde kaas
Tamatie en uie smoor of Chakalaka of Rhodes se tamatie mengsels
Gaar boerewors.
Metode
Smeer broodjies met botter en braai op vuur tot mooi bruin. Haal af en strooi gerasperde kaas. oor. Gooi nou jou gunsteling Tamatie en Uie smoor oor. Sit gaar boerewors op die broodjie.