Tuesday, 24 July 2018

Malvalekkers Blokke



Malvalekkers Blokke
1/2 koppie grondboontjiebotter
1 x 200 g pakkie botterkaramel sjokolade splinters
1/2 koppie botter
...
3 koppies mini malvalekkers

Smelt botter, splinters, en grondboontjiebotter saam oor lae hitte.
Verkoel 1 minuut, malvalekkers by te voeg.
Giet in pan om te set , sny in blokke.

No comments:

Post a Comment