Tuesday 24 July 2018

Lewertjies



Bettie Se Bakgat Lewertjies
(RSG)
Bestanddele:
500 g hoenderlewer
olie...
2 uie, gekap
1 groen appel, blokkies gesny met skil aan
½ engelse komkommer, geskil en gekap
2 ryp tamaties, gekap
2 eetlepels hoender ekstrak
1 teelepel suiker

Metode:
Braai hoenderlewers tot bruin buite, maar nog pienk binne. Soteer die uie, appel en komkommer vir 1 minuut. Voeg die lewer by, en dan die res van die bestanddele. Prut vir 5 minute. Bedien op kapokaartappels.