Tuesday 24 July 2018

klapper-kakao-hawermout koekies



klapper-kakao-hawermout koekies

125g margarien ; 500 ml suiker; 125ml kakao en 125ml melk.
Kook alles saam vir 5 minute.
Haal van plaat af en roer die volgende by: 750 ml hawermout; 750 ml klapper en 5ml vanilla geursel. Meng goed. Skep lepels vol op gesmeerde plaat of bord en laat koud word.

(muesli in die plek van hawermout gebruik)