Tuesday 24 July 2018




3 BESTANDDELE SPONSKOEK - MIKROGOLF

BENODIG:
6 eiers geskei...
1 kop self raising meel
1 kop suiker ( ek het castor sugar gebruik)...

MAAK SO:
Skei eiers, gooi 1/2 kop suiker by wit en 1/2 kop suiker by geel.
klits wit van eiers baie goed, (amper tot styf) en klits dan geel baie goed.
Gooi bymekaar en voeg meel bietjies gewys by.
Gewone mikrogolf oond gebak. 6 min op med high en 2 min op high.Smeer sommer lekker carmel op of wat jy van hou.

(Trudy Erasmus Pienaar)