Monday, 21 May 2018

Spek-en-tamatie-sop



Spek-en-tamatie-sop
Bestanddele
bietjie olie
2 preie, in skyfies gesny
5 ml (1 t) vars knoffel, gekap
2,5 ml (. t) droe gemengde kruie
2 50 g (1 pakkie) spek, in blokkies gesny
410 g (1 blik) gekapte tamaties
210 g (1 blikkie) tamatiepuree
1 ℓ (4 k) hoenderaftreksel
sout en peper na smaak
Metode
1.Verhit olie en soteer preie, knoffel en kruie tot sag. Voeg spek by en soteer tot gaar.
2.Voeg tamaties, tamatiepuree, hoenderaftreksel, sout en peper by.
3.Laat vir 45 minute oor matige hitte prut tot sop ¼ afgekook het en effens dikker is.
4.Sit warm saam met vars brood voor.