Friday 20 April 2018

Rumbledethumps



Rumbledethumps is a traditional dish from the Scottish Borders. The main ingredients are potato, cabbage and onion.

Rumbledethumps
Bestanddele:
-600g Aartappels, geskil, gekook en fyn gedruk (kapok)
400g raap, geskil, gekook en fyn gedruk (kapok)
75g ongesoute botter
250g kool, fyn gesny
Sout en peper
25g cheddarkaas, gerasper
Metode:
1. Voorverhit die oond tot 180C.
2. Plaas die aartappel en die raap in 'n groot mengbak en hou eenkant.
3. Smelt 50g van die botter in 'n braaipan, voeg die fyn gesnyde kool by en kook liggies tot sag, maar nie bruin nie.
4.Voeg die kool by die aartappel / raap, voeg die oorblywende botter by en meng dit deeglik bymekaar. Geur met sout en peper na smaak. Aartappel kan die sout laat opdroog, dus wees vrygewig.
5. Plaas die groente in 'n oondvaste bakplaat, strooi die kaas bo-oor, bedek met 'n deksel of aluminiumfoelie en bak in die oond vir sowat 30 minute. Verwyder die deksel en bak vir nog 5 minute of tot goudbruin en indien moontlik tot dit punte crispy is.