Friday 13 April 2018

Muesli plaatkoekies



Hierdie plaatkoekies maak ‘n heerlike ontbyt bedien met spek, tamatie en geposeerde eiers.

Muesli plaatkoekies
(Bedien 4)
1 k koekmeelblom
2 t bakpoeier
knippie sout
1 e suiker
1 eier
150 ml melk
1 e botter, gesmelt
½ k muesli

Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Voeg die suiker by. Klits die eier, melk en gesmelte botter saam en voeg by die droe bestandele. Plaas die muesli in ‘n voedselverwerke
r en verwerk vir 2 minute. Voeg die muesli by. Klop tot glad en laat ½ uur rus. Voeg ‘n bietjie water by as die beslag te dik is. Verhit botter en ‘n bietjie olie in ‘n pan. Skep eetlepels van die beslag in die pan en braai aan altwee kante tot goudbruin.
Bedien met spek, tamatie en ‘n geposeerde eier.