Thursday 26 April 2018

Baie Maklike Quiche





Baie Maklike Quiche
Lekker happies voor die braai
Bestanddele:
2 eiers ...
Sout

1 koppie melk
3 opgehoopte eetlepels bruismeel
1 teelepel mosterd.
Voeg by bestanddele van jou keuse:
(1 koppie): mushrooms / ham / kaas / bacon / tuna ens /kaas
Meng en bak teen 180c vir 45min