Friday 6 October 2017

Markdag Idees

 
Doop vrugtelekkers in sjokolade en versier


 
Lekker idee vir die somer

 
Doop pretzels in sjokolade en versier

 
Skiet popcorn en meng in verskeie geure sout

 
Sjokolde teelepels

 
Lekker cupcake laat 'n mens aan 'n sweety pie dink

 
Malvalekkers gedoop in sjokolade en versier

Lekkergoed poppies

Rice crispie lekkers gedoop in sjokolade

Sjokolade mouse koppies met suur wurms, seuns sal dit geniet

Lekkergoed juwele


Sjokolade mouse met blomme lekkers

Sugar cones met lekkers

Oulike idee vir Valentynsdag




Roomys cupcake


Koek versier met sjokolade op 'n roomys stokkie


Spookasem in 'n cone

Toffieappels


Cupcake malvalekker prinses