Wednesday 4 October 2017

GESTOLDE SANDWICH SPREAD RING



GESTOLDE SANDWICH SPREAD RING
1 pakkie pynappel Jellie
1 Koppie kookwater
1 Koppie Room
1 Blik Fyn Pynappel
1 Botteltjie (medium bottel) Sandwich Spread
METODE:
Meng jellie en kookwater en laat afkoel
Meng die res van die bestandele
Spuit Ringpan, gooi slaai daarin en sit in yskas om te stol
NOTA: Jy kan die resep dubbeld aanmaak en nog 2 kleiner ringe maak om 'n stapel van 3 te maak
Versier met opdiening met koue vleis, slaaiblare en pietersielie of appelskywe met skille en slaaiblare - geniet