PASTORIE SOUTTERT
1 Gekapte ui
1 Blikkie boelie bief, fyngemaak
1 Blikkie viennas, in so 1 cm ringetjies (skyfies) gesny...
2 Koppies (500ml) gerasperde kaas
2 Dik snye witbrood (of so drie as dit dunner is)
250ml Warm melk
2 Eiers
Sout en peper.

Week brood in die warm melk en meng dan al die bestanddele saam. (Wees versigtig dat jy nie jou worsies “mash” nie)
Plaas in ‘n gesmeerde oondbak en bak teen 180 °C vir 45minute.
WENK: Jy kan ook blikkie roomsampioene insit, maar ek los dit maar uit as ek die souttert vries.
Christelle Erasmus
Plaas in ‘n gesmeerde oondbak en bak teen 180 °C vir 45minute.
WENK: Jy kan ook blikkie roomsampioene insit, maar ek los dit maar uit as ek die souttert vries.
Christelle Erasmus