Tuesday 12 September 2017

KERRIE PYNAPPEL



KERRIE PYNAPPEL:
■Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur.
Dreineer.
...
Voeg nou die volgende bestanddele by:
4kg suiker,
3 kop wit asyn,
2t borrie,
1 eetl sout,
2t Kerrie,
2t gemmer,
1 ml rooi peper,
3 groot suur pynappels (ek gebruik enige),
een en ‘n half opgehoopte eetl maizena.
■Kook 15 min tot dik en bottel warm.