Wednesday, 20 September 2017

BULLY BEEF PASTA SKOTTEL



BULLY BEEF PASTA SKOTTEL
BENODIG:
2 k gaar pasta
1 blik pit mielies
1 blik bully beef fyn gemaak...
1 groot tamatie gekap
1 ui fyn gesny
2 el pietersielie
1 green peper
2 eiers geklits in 1/2 k melk
MAAK SO:
Meng alles saam
Gooi in oond skottel ---
Rasper 200 g kaas bo-oor
Bak 180 gc vir 'n uur
 
   [Bron Abri v Vuuren --Foto © Roni Van Der Walt]