Tuesday, 12 September 2017
Bruin Uiesop Varktjops
Bruin Uiesop Varktjops
6 groot vark tjops
1 na 2 groot uie grof gekap
250ml kookwater
125ml koppie mayonnaise
125ml koppie tamatiesous
1 pakkie bruin uiesoppoeier
125ml blatjang
Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng al die sousbestanddele bymekaar tot gladde pasta. Pak tjops in ‘n kasserol en gooi die uie bo-oor. Gooi die sous oor die tjops, maak deksel toe en bak by 180 C vir 1 uur (jy kan dit op 150 C sit ook vir so 2 ure)
VARIASIE: Gebruik steak of tenderised steak ipv varktjops en gooi blikkie sampioene ook by