In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday, 29 August 2017
Eier Ontbyt
Sny dik skwye peppers of uie. Sit in pan met bietjie olie. Sit skyfie tamatie onder in.
Doen die volgende:
Gooi klein bietjie eierwit in, wag dat eierwit effe begin stol en gooi dan die hele eier in. Sit deksel op en stoom tot gaar.
Newer Post
Older Post
Home