Wednesday, 12 July 2017
Souttertjie
Souttertjie
4 eiers
1 k melk
10 ml olie
1 gekapte ui
250g gekapte spek
1/2 groen rissie
250 g gekapte sampioene
100 g ham
5 ml mosterd
30 ml pietersielie
30 ml meel
Braai uie en spek in olie tot uie deurskynend is, voeg sampioene en rissies by en braai liggies tot effens sag. Haal van stoof en voeg ham by, vou dit nou in by eiers mengsel sowel as die meel, mosterd, pietersielie en sout en peper
Spuit muffin pan goed[ek het nie myne effens vasgesit }ek skep 3/4 vol strooi gerasperde kaas oor en bak 180C vir 20-30 min of gestol --dit is vreeslik lekker die rissie gee dit n baie besondere smaak