Friday, 23 June 2017

3 BESTANDEEL MAALVLEIS BOLLETJIES



3 BESTANDEEL MAALVLEIS BOLLETJIES
BENODIG:
1kg maalvleis
250ml Room
1 pakkie bruin uiesop poeier...
MAAK SO:
Meng alles goed saam en vorm bolletjies.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 grade Celsius tot gaar