BREI: Sloffies vir die winter
Hier is nog ‘n (baie maklike) patroon vir oulike sloffies wat jy vir die winter kan brei
Afkortings
ms – mossteek; r – regs; R(V)K – regte verkeerde) kant; r2tes – regs 2 steke tesame; vmeer – vermeerderGrootte
Pas voet van sowat 20(22; 24; 26) cmAanwysings
Met 5,5 mm—naalde stel 23(27; 27; 29) ste open werk in rs tot werk sowat 15,5(17,5; 19,5; 22,5) cm lank is, of so lank soos voet, eindig met VK-ry.Vlg ry: r1, (r2tes) tot einde. 12(14;14;15) ste.
Werk 3 rye rs.
Vlg ry: *r4(5; 5; 3) r2tes, herh van * 2(2; 2; 3) keer. 10(12; 12; 12) ste.
Vlg ry: r.
Vlg ry: (r2tes) tot einde.
Knip draad lank af, ryg deur oorbl ste, trek styf en werk vas.
Om te voltooi
Werk naat agter toe en werk van voor af sowat ‘n derde toe.Indien verkies, maak tossel en werk bo-op vas.
(Vrouekeur)