Ete binne 5 minute
Mediterreense bruschetta
genoeg vir 2
◾20 ml olyfolie...
◾1 rooi ui, in 1/8 gesny
◾4 murgpampoentjies, gehalveer
◾150g botterskorsie, in dun blokkies gesny
◾10 kersie tamaties
◾1 hand tiemie
◾sout en swartpeper
◾20 g botter
◾2 ciabatta broodjies, gesny
Mediterreense bruschetta
genoeg vir 2
◾20 ml olyfolie...
◾1 rooi ui, in 1/8 gesny
◾4 murgpampoentjies, gehalveer
◾150g botterskorsie, in dun blokkies gesny
◾10 kersie tamaties
◾1 hand tiemie
◾sout en swartpeper
◾20 g botter
◾2 ciabatta broodjies, gesny
Verhit ‘n pan met olyfolie oor ‘n medium hitte. Plaas ui, murgpampoentjies en botterskorsie in die pan. Braai groente tot sag. Voeg tamaties en tiemie by, geur met sout en peper. Braai verder tot tamatie se vel bars en skep uit op ‘n bord. Gebruik dieselfde pan en smelt botter daarin. Braai brood snytjies aan albei kante in die pan tot goudbruin. Plaas brood op opdien bord met warm groente bo-op. Sit voor met balsemasyn of bloukaas.