Worsies in die pan
BESTANDDELE
100 ml botter
1 ui, gekap
1 groen soetrissie, gekap
1 rooi soetrissie, gekap
1 geel soetrissie, gekap
500 g gaar aartappel, in blokkies gesny
300 g Weense worsies, in stukkies van 3 cm gesny
Sout en varsgemaalde swartpeper
METODE
Gebruik ’n pan met ’n deksel. Smelt die botter en braai die ui en soetrissies saam tot byna sag. Voeg dan die aartappelblokkies en Weense worsies by. Sit die deksel op die pan, verlaag die hitte, en prut vir 10 minute.