PLAASVERVANGING VIR HOT CHOCOLATE DRANKIE
100g cremora
100g strooi suiker
62.5 g kakao
15 ml kitskoffiepoeier
5 ml kaneel
Meng alles saam en sif 'n hele paar keer tot lekker deurgemeng, berê in 'n lugdigte houer. Gooi 3 teelepels in 'n beker, maak met bietjie kook water aan en top op met kookwater of kookmelk. Nie heeltemal soos die wat jy koop nie maar ook baie lekker